Die beginsels van Bybellees in twee episodes.
DIE BEGINSELS:
DIE PRAKTIESE TOEPASSING:
Marnix is tans predikant in die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet.
Die hele Skrif is deur God ge-asem!
Die beginsels van Bybellees in twee episodes.
DIE BEGINSELS:
DIE PRAKTIESE TOEPASSING:
Marnix is tans predikant in die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet.
4 Comments
Goeiemore t. Rika,
Dit is ongelukkig nie op hierdie stadium vir ons moontlik om ons episodes te transkribeer nie. Ons het wel ‘n paar episodes wat so van tyd-tot-tyd verwerk word na artikels. Ek weet Jaco de Beer het onlangs ons Gawes van die Heilige Gees episodes verwerk – hier is die artikel: http://www.scriptura.co.za/2021/07/die-gawes-van-die-heilige-gees/ en hier is die potgooi: http://www.scriptura.co.za/2018/10/gawes-van-die-heilige-gees/
Ons sou graag al ons episodes wou transkribeer, maar…hopelik eendag!
Baie groete daar
[…] Rika van Dyk on Hoe moet ek die Bybel lees? […]
Goeiedag
Baie dankie vir Scriptura, ek leer elke dag net meer
Ek het ‘n versoek en hoop dat dit tog moontlik mag wees
Sommige onderwerpe kan uitgespeel word, maar baie is slegs om te luister en sal graag dit wil uitspeel (print) om weer te lees
Indien moontlik sal ek dit baie waardeer
Groete Rika van Dyk
Hallo t. Rika,
Ons het hier en daar ‘n episode wat getranskribeer is, maar ongelukkig het ons nie op die stadium die mannekrag om al ons episodes in teks om te sit nie. Hopelik in die nabye toekoms wel!
Dankie vir die boodskap!
Mooi bly.