Waarom is werk so moeilik? Word ons dalk met werk gestraf? Hoe behoort ons as Christene werk te sien? Is al verantwoordelikheid wat ons by die werk het om so nou en dan iemand te vertel Wie Jesus is?
Month: June 2018
So is daar ‘n rassespanning in die land wat elke nou en dan opvlam, maar nes dinge tot bedaring kom, is daar weer die kleinste kooltjie wat die veldbrand van voor af aansteek. En dan is dit derms uitryg van vooraf – erger as die vorige keer.
Ondersoek vandag jouself en toets jou hart: is daar by jou die gedagte, dat jy om een of ander rede outomaties in God se wingerd is?
“…En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.” – Deuteronomium 6:4-7
Onthou: “…elkeen se werke sal aan die lig kom” (1 Korintiërs 3:13).
Verskeie webblaaie vir gelowiges se vrae, Christelike lewenswandel ens.
Miskien sou ‘n mens eerstens vra: kan gelowiges depressief raak? Die antwoord daarop is ongetwyfeld: Ja! Die Skrif gee vir ons talle voorbeelde van gelowiges wat geestelik depressief geraak het