Jan-Louis Lee en Gerhard van Rhyn gesels saam oor wat die Bybel sê oor vas. Moet ons dit vandag nog doen? Is daar ‘n plek en ‘n tyd vir gelowiges om steeds vandag te vas?
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
3 Comments
Dankie julle. Verstaan ek dit dan reg as ek se dat vas niks te doen het met regverdigmaking nie, maar inpas by ons lewe van heiligmaking?
Hallo Cobus,
Ek dink jy het dit mooi gestel! Ons kan tog absoluut niks doen om onsself regverdig te maak nie – hieroor is die eerste hoofstukke van Romeine duidelik.
Groete,
Gerhard
Baie dankie vir die ! Ek het eerlikwaar nie gedink ons het die opdrag om te vas nie, maar so ook het ek nooit besef dat daar tog wel waarde aan kan wees nie. Ek besef dat dit bitter moeilik kan wees om dit wel met suiwer bedoelings uit te voer.