Site icon Scriptura

New Age

AddThis Website Tools

Die New Age Beweging is nie ‘n godsdiens of instansie nie, maar ‘n “nuwe manier van dink”. “New Agers” soek na spiritualiteit, maar wil hulself nie onder die gesag van die Woord onderwerp nie. Die beweging is nie beperk tot ‘n spesifieke geloof of denominasie nie, maar infiltreer alles om ons: Gemeentes, boeke, media ens.

In hierdie episode gesels ons oor die New Age beweging, wat eintlik al ‘n ou dwaalleer is, hoe dit in Suid-Afrika voorkom en hoe ons as Christene daaroor dink en daarop moet reageer.

Die inleiding van hierdie episode is verkry vanaf:

Nuwe Hervorming – Strominge In DieTeologie

Daar word ook in die gesprek na die video verwys. Kyk dit gerus vir meer inligting.

AddThis Website Tools
AddThis Website Tools
Exit mobile version