Ons gee in hierdie episode ‘n “teologie van geld” – ‘n paar Bybelse beginsels oor geld en hoe ons met ons geld moet omgaan.
Kyk uit vir ons volgende episode in hierdie reeks!

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
One Comment
[…] oor Finansies. In die eerste episode het ons gepraat oor “Rentmeesterskap”. Kliek hier indien jy dit dalk gemis […]