In hierdie episode bespreek ons die vierde gebod. Wat is die implikasie van hierdie gebod vir gelowiges vandag? Moet ons Sondae steeds as ‘n sabbat hou?
Ons kyk eerste na die betekenis en instelling van die Sabbat in die Ou Testament. Daarna bespreek ons die betekenis van die Rusdag vir gelowiges vandag. Laastens kyk ons na die dieper betekenis van die dag – die Ewige Rus wat daar vir die Here se kinders voorlê.
Lees gerus ook hierdie artikel: Sabbat/Sondag
Minuutmerkers:
2:43 Sabbatdag
Die Sabbat se betekenis en instelling in die Ou Testament
11:04 Rusdag
Wat die Rusdag vandag vir ons as gelowiges behels. Hoe lyk ons Sondag?
18:13 Ewige Rus
Die dieper betekenis van die Sabbatdag – die Ewige Rus waarna ons uitsien!
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
One Comment
[…] Relevante en bydraende potgooie en artikels: http://www.scriptura.co.za/?s=uitbrandinghttp://www.scriptura.co.za/2019/05/sabbatdag-rusdag-ewige-rus/http://www.scriptura.co.za/2018/09/sabbat-sondag/ […]