Kinderlose gelowiges kom dalk voor die moeilike besluit om In Vitro Bevrugting te doen. Goeie Gereformeerde leiding in die opsig is min. Mag hierdie paartjie gaan vir IVB of nie? Indien nie, hoekom nie? Indien wel, is daar enige leiding vir hulle vanuit die Skrif, om die pad vorentoe aan te durf?
Month: July 2019
Mag ‘n mens na goeie goed van valse leeraars luister?
Game of Thrones – behoort Christene na hierdie soort stories te kyk?
“Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.” Matt 11:28
Uitbranding is ‘n Chroniese- en werkverwante stres wat dan dikwels lei tot ‘n gevoel van doelloosheid. Uitbranding kom vandag al hoe meer voor weens die hoë druk waar onder ons verkeer.
In hierdie episode gesels ons oor die gevaarlike dwaalleer van die Israelvisie. Hierdie beweging beklemtoon veral die verlossing van sekere rasse. Dit is daarom baie aanloklik vir mense wat lief is vir hulle eie volk en taal.
Junie maand in Perspektief:
-Gay maand
-Staatsrede
-Christina Landman: Fresh Expressions