In hierdie episode beskou ons nuusgebeure van Junie-maand vanuit ‘n Bybelse perspektief.
Die fokus van hierdie maand se episode is:
- 01:08 Junie maand: Gay maand (Pride month).
Die sistematiese manier waarop ons beinvloed word deur die media.
- 21:12 Die staatsrede / Munisipaliteite wat onderpresteer.
Is daar nog hoop vir ons in so ‘n land?
- 32:20 Prof. Christina Landman se uitlating oor “Fresh Expression” kerke in Switzerland.
Moet ons ook begin “koffie-kroeg”- en “rock en roll”- kerk hou?
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment