Site icon Scriptura

Huisgodsdiens: Hoe?

AddThis Website Tools

In hierdie episode kyk ons na die praktiese sy van huisgodsdiens. Ons kyk na hoe ons, ons huisgodsdiens moet inrig en dan ook na hindernisse wat daar mag wees en hoe dit oorkom kan word.

  1. Hoe om met huisgodsdiens te begin (02:30)
  2. Hoe om dit voort te sit (24:38)
AddThis Website Tools
AddThis Website Tools
Exit mobile version