Hierdie is die laaste episode in ons reeks oor “Huisgodsdiens”. In die eerste episode het ons gesien dat huisgodsdiens ons doel is om die Here te ken en lief te hê. In die tweede episode het ons gesien hoe om die doel prakties te bereik – hoe kan ek daarmee begin en dit volhou?
In die episode gesels ons oor die kerk en katkisasie en hoe dit inpas in die gesin se aanbidding.
Minuutmerkers:
03:30 Kinders en Kerk
20:30 Katkisasie
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment