Ons kyk na hierdie maand se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:
- Wiskunde is onderdrukkend vir die skole in Seattle (00:45)
- Grantleigh: Godslasterlik of net kuns? (13:08)
- CSE: Seksonderrig in skole (26:03)

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment