“En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie” Handeling 4:12
Ons gesels in die episode spesifiek oor Christus as ons Verlosser onder die volgende hoofpunte:
- Tipes van Christus in die Ou Testament (3:00)
- Jesus ons Volkome Verlosser (12:10)
- Jesus ons Enigste Verlosser (20:06)

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
2 Comments
Julle doen Goeie werk. Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe Jaar vir julle almal.
Baie dankie, Jan – selfde vir jou ook!