Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse Perspektief. Vir April was daar twee sake waaroor ons gesels het:
2:10 Doelbewuste kinderloosheid
26:05 Gesinsgeweld wat toeneem in die grendeltyd

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment