powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
Ons fokus in hierdie episode op die “Black Lives Matter” beweging en daarmee saam die gedagte van “Wokeness”
Hoe moet ons as gelowiges dit sien? Hoe behoort ons te reageer op iets soos rassisme en polisiegeweld?
1.30 Agtergrond van Black Lives matter
2:50 Beginsels uit die Bybel oor rassisme
10:30 Ons identiteit in Christus
15:10 “Woke Movement” en “Social justice” teenoor Bybelse geregtigheid
24:20 Selektiewe geregtigheid
34:30 Wat staan ons as gelowiges te doen?
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
2 Comments
Dit was baie goed en regtig sinvol, ek waardeer die perspektief en ek setm saam. Ek wil net tog vra of julle gehoor het van die satanistiese “kerk” wat in die kaap ontstaan het, wat op die nuus was. Gaan daar n toekomstige episode daaroor wees?
Moet Scriptura nie liewer Engels praat en skryf nie? Dan is die reikwydte soveel meer.