Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse Perspektief.
In hierdie episode fokus ons op :
Zapiro se spotprent (1:30)
Nominale Christenskap wat aan die lig kom in die Grendeltyd (13:30)
Die uitdagings wat kerke en skole het om weer te begin (33:40)

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment