In hierdie episode kyk ons na drie onlangse nuusgebeure:
- Meningstuk in die Rapport: ‘n Dopper kan ook gay wees (Luister gerus ook die episode vir meer hieroor: Die Huwelik (6): Geslagskwessies)
- Christene in Sjina wat hul geloof moet opsê
- BLM-Beweging in Suid Afrika

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
One Comment
Goeiedag daar, het gedink julle mag dalk aangehegde video interessant, in die lig van die bespereekde man se afvalligheid, vind. Groetnis daar.