powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
Die goeie nuus van ons verlossing begin by die “slegte nuus” oor die mens.
Hierdie is die eerste episode in ons reeks oor God se genade en ons redding aan die hand van die “TULIP-akroniem”.
In die episode bespreek ons die eerste beginsel T: “Total depravity” of “Algehele verdorwenheid”
MINUUTMERKERS:
3:30 Agtergrond van die “TULIP – akroniem”
08:45 Die sondeval en erfsonde
13:40 Algehele verdorwenheid vanuit die boeke Romeine
15:50 Ons is geestelik dood
22:30 Ons geestelike wedergeboorte
28:30 Genade alleen!
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.