powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
In hierdie maand se perspektief gesels ons oor vuurwapenbesit ter wille van selfverdeding.
Ons doen dit na aanleiding van ‘n luisteraar se vraag hieroor. Daar was ook onlangs gevalle in die nuus waar mense hul wapens gebruik het om ander te beskerm – soos Pieter van der Westhuizen wat ‘n gewapende rower wat die kerk binnegekom het doodgeskiet het.
Mag / moet Christene vuurwapens besit? Watter bybelse riglyne vind ons? Neem ‘n vuurwapen ons vertroue van God af?
MINUUTMERKERS:
02:00 Mag Christene hulself bewapen?
29:00 Doen dit nie afbreek aan ons vertroue op God nie?
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment