Ons leef in ‘n tyd met plaasmoorde, verkragtings, onreg, korrupsie ens. Die vraag kom dan by baie mense op: Waar is God? Psalm 121 sê tog dat God nooit sluimer of slaap nie?
MINUUTMERKERS:
06:00 Hoekom is daar boosheid in ons wêreld?
14:00 God se ewige raadsplan
16:00 Waar is God? Is die boosheid buite God se beheer?
21:00 Voorbeeld in Suid-Afrika, plaasmoorde ens
28:00 Wat moet ons reaksie op boosheid wees? Hebreërs 12
32:00 Kyk na Christus: Die boosheid weeg nie op teen die heerlikheid nie (Rom8)
36:30 God en Satan is nie in ‘n “tou-trek” of “armdruk”-kompetisie nie
38:40 Waarom laat ‘n goeie God, slegte dinge toe?
40:00 Troos en bemoediging vir gelowiges
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.