Is jou teologie Skrifgefundeerd? Wat beteken dit om Skrifgefundeerd te wees?
Ons is by die derde episode van ons nuwe reeks: Hoekom is ek Gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd
08:29 Hoekom die Bybel – want die BYBEL is God se openbaring
18:00 Die gevolge van miskenning/verplasing van die Skrif in ons teologie
28:30 Die eienskappe van die Skrif
Die Skrif is die waarheid
Die Skrif is duidelik
Die Skrif is gesagvol
Die Skrif is deursigtig
Die Skrif is genoegsaam
Die Skrif is die bron van ons geloof
45:17 Verklaring van die Skrif op die regte manier (verklaringsmetodes en studie van die brontale)
48:53 Die plek van die Belydenisskrifte en Skriftuurlike teologie is Christusgesentreerd
Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.