“Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.”
Month: November 2020
Verbondsteologie is Gereformeerde teologie wat ‘n afleinding is vanaf die Skrif waaruit ons kan aflei hoe God met die mens tewerk gaan en hoe Hy dan ook sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad.
In Gereformeerde teologie val die fokus op Jesus Christus – deur Hom is daar vir ons lewe en redding!
Op grond waarvan beoordeel ons die liedere wat ons in die kerk sing?