Waarop word primêr gefokus in die Gereformeerde teologie? Wat beteken dit vir ons dat die Gereformeerde teologie Christus-gesentreerd is? Deur wie gee God redding en lewe? Is daar nog plek vir iets of iemand anders waarop ons, ons geloof kan bou?
01:30 Wat beteken dit as ons sê dat Gereformeerde Teologie “Christus-gesentreerd” is?
18:00 Hoe lyk dit prakties?
24:10 Wat gebeur as jou lewe en teologie nie Christus-gesentreerd is nie?
34:50 Misken ons die werking van die Heilige Gees?
Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Jonker Venter, Jaco de Beer
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment