Ons gesels weer met die himnoloog, Braam van Tonder, oor musiek in die kerk. In hierdie tweede episode gesels ons veral oor hoe ons kerkliedere moet beoordeel. En, hoekom sing ons nie net wat ons wil sing nie? Hoekom is dit nodig vir die liedere se teks om ooreen te stem met ons teologie?
04:00 Watter liedere sing ons in die kerk
11:00 Kanoniese en Non-kanoniese liedere
13:00 “Inklusiewe teks”?
17:10 Bly by die Psalms want dit is die veiligste?
21:20 Melodieë
44:00 Ander kulture
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.