Is predikante afgesonder van die ander ampte? Wat is die kwalifikasies en karakter van predikante? Wat is ‘n preek? Hoe moet woordverkondiging benader en bedien word? Hoe lyk die praktiese bediening van ‘n predikant? “There is an urgent need for courageous preachers in the pulpits of the world today, like the apostles in the early Church who “were filled with the Holy Spirit and spoke the Word of God with boldness”. Neither men-pleasers nor time-servers ever make good preachers. We are called to the sacred task of biblical exposition, and commissioned to proclaim what God has said, not what human beings want to hear. ” – John Stott
03:04 Is predikante afgesonder van die ander ampte?
13:31 Wat is die kwalifikasies en karakter van predikante?
36:38 Wat is ‘n preek? Woordverkondiging.
50:46 Hoe lyk die praktiese bediening van ‘n predikant?
Skrifverwysings:
Hand 20:28, 1 Pet 5:1-2, 1 Tim 4:17, Heb 13:7 en 17, Tit 1:1-9, Jak 3:1, Open 1, Jer 3:15, 1 Pet 5:1-4, 1 Tim 5:20, 2 Kor 11: 2, Hand 6:3-4, 1 Kor 1 en 2, 1 Kor 11, 2 Tim 4:1-5, 1 Kor 15:58
Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jonker Venter, Jaco de Beer
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment