In hierdie gesprek gesels Scriptura oor die drie groot gebeure wat die afgelope maand in die nuus was, naamlik die nagwaak vir oud-president Jacob Zuma, die toenemende korrupsie in die ANC, en laastens die konflik tussen Israel en Palestina.
01:48 Nagwaak vir Jacob Zuma.
07:00 Polities-teologiese beskouing.
10:55 Waarskuwing aan leiers (Jesaja 5:20).
12:22 Kerk en staat moet geskei wees.
16:21 Toenemende korrupsie in die ANC – wat is ons hoop en behoud?
17:27 God sal die perfekte oordeel fel – vergeldingsteologie (Ps 7:16)
20:30 Vertrou op die Here (Ps 37).
21:15 Ons het ‘ n roeping hier (1 Kor 17).
22:37 Konflik tussen Israel en Palestina.
24:00 Eindtye – hoe moet ons Israel sien?
29:00 Redding kom slegs deur Jesus Christus (Matt 24:13-14).
33:08 Kerk moet aan die Here onderwerp – Tweede bede van die Onse Vader (Sondag 48 van Heidelbergse Kategismus).
Aanbieders: Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn en Jan-Louis Lee
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment