Jesaja 40:29-31: Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.
02:39 Wat is chroniese moegheid nie?
06:26 Voorfase van uitbranding
09:29 Onderliggende mediese toestand
10:10 Benader chroniese moegheid op ‘n Bybelse manier
11:45 Redes vir chroniese moegheid: fisies, lewensstyl
15:03 Rig jou in om chroniese moegheid te hanteer
23:38 Aanvaar uitdagings/omstandighede/toestand
24:04 Geestelike oorsake – onderliggende vals idees, dieper geestelike oorsake
26:28 Geestelike ondersoek – emosionele spanning, perfeksionisme, sosiale vrese
29:07-29:40 Gereformeerde Laerskool Bellville Advertensie
29:55 Sterk-man sindroom
32:25 Waak teen groef van moegheid – rus
33:23 Gesindheid oor chroniese moegheid
37:16 Onderliggende geestelike uitdagings
43:00 Wees getrou – werk en dien met blydskap en dankbaarheid
45:03 Jy is menslik: liggaam en gees – bid tot God om hulp
Skrifgedeeltes: Jesaja 40:29-31, Markus 6:31, Romeine 5:1; Romeine 8:1, Spreuke. 15:16, Spreuke 15:16, Spreuke 29:25, Spreuke 14:26-27, Psalm 127:1-2, 2 Korintiërs 10, Filipense 4:4-9, Markus 6
Aanbieders: Jonker Venter, Jaco de Beer, Marnix Boersema
Relevante en bydraende potgooie en artikels:
https://www.scriptura.co.za/?s=uitbranding
https://www.scriptura.co.za/2019/05/sabbatdag-rusdag-ewige-rus/
https://www.scriptura.co.za/2018/09/sabbat-sondag/
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.