powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus! Hy wat julle roep, is getrou; Hy sal dit ook doen. (1 Thessalonisense 5:23-24)
00:00 Pastoraal: Geloofsekerheid
03:06 Kan ek vergewe word?
08:06 Hoekom twyfel mense?
15:12 Wat sê die Bybel oor twyfel?
22:21 Ons sekerheid lê in wat Christus vir ons gedoen het
24:15 Pad van heiligmaking
26:44 Opdrag
32:41-33:17 Gereformeerde Laerskool Bellville Advertensie
33:18 Hoofpunte
34:22 Kan ek verseker weet ek is gered?
35:15 Hoe kan ek myself of ander help wat twyfel?
41:02 Bemoediging
Skrifgedeeltes:
Sagaria 3, Job 1, Mattheus 11, Johannes 1-3, Johannes 10, 1 Thes 5:24, Romeine 8, Fillipense 4:13, Jakobus 1:5
Aanbieders: Jaco de Beer en Gerhard van Rhyn
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment