In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik, die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering, die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe aborsiewetgewing in Texas, Amerika.
00:26 September 2021 in Perspektief
01:44 Stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering
04:44 Gereformeerde kerk interpreteer die skrif grammaties-histories
06:16 Kern van boodskap is nie los van oorsprong van teks nie
08:10 Dolering – hartseer oproep tot bekering
09:00 Wesenlike stryd in die kerk – Wat is die Bybel?
14:35 Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer
17:58 Nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing
19:35 Hoe word bepaal of haat aangeblaas is en haatspraak plaasgevind het?
20:52 Staaf jou teen vervolging
23:00 Moenie jou naaste afbreek nie
28:35 Wetgewing is om die slegte te straf
31:49 Nuwe aborsiewetgewing in Texas
Skrifverwysings:
Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer.
Gal 1:6-12, Ef 2, 1 Tim 2, Ps 139
Ander episodes:
https://www.scriptura.co.za/2017/09/hoe-moet-ek-die-bybel-lees/
https://www.scriptura.co.za/2020/07/n-dopper-moet-sy-bybel-lees/
https://www.scriptura.co.za/2021/06/pepuda-voorgestelde-wetgewing-en-godsdiensvryheid/
https://www.scriptura.co.za/2020/10/hoekom-is-ek-gereformeerd-want-gereformeerde-teologie-is-skrifgefundeerd/
https://www.scriptura.co.za/2018/06/wie-is-jy-om-nie-te-oordeel-nie/
https://www.scriptura.co.za/2018/09/jy-mag-nie-oordeel-nie/
https://www.scriptura.co.za/2019/08/perspektief-julie-2019/
https://www.scriptura.co.za/2018/07/in-die-slingervel-van-verwronge-teologie-gedagtes-oor-n-boodskap-van-jo-black/
https://www.scriptura.co.za/2019/08/fees-episode-sola-scriptura/
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
3 Comments
Goeiemore Sandria – altyd lekker om van ons luisteraars te hoor. Ons is dankbaar om te hoor jy luister en lees saam van ver oor die water! Dit is moontlik dat jy van die “subscriber” lys verdwyn het. Ek het jou weer daarop ingeskryf. Ek vertrou jy sal weer vorentoe inhoud ontvang. Neem net kennis, dat ons nou vir so twee weke geen inhoud geplaas het nie (ons het die twee weke gebruik vir beplanning).
Goedgaan
Ek luister al vanaf September 2019 na julle. Eers vanuit Praag en nou vanuit Nederland. Deesdae kry ek wel nie meer die uitsendings in my e-pos nie. Ek is so bang ek mis ‘n episode. Hoe kan ek dit weer per e-pos ontvang?
Geagte Sandria, jy is baie welkom om net weer in te teken hier:
Teken in op ons YouTube kanaal — https://www.youtube.com/c/scriptura
Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast/radio-scriptura/id1281513241
Besoek ons webblad — http://www.scriptura.co.za
Like ons blad op Facebook — https://facebook.com/scripturaweb
Stuur vir ons jou vrae met ’n Whatsapp stemboodskap — https://api.whatsapp.com/send?phone=270832333030&fbclid=IwAR2G0Z24K95XCgj4BT4A3Q335I_RyIesvcxBcI0SHq3ZY0eqdyzOuJqSgTY
Epos ons, of stuur jou vrae na — info@scriptura.co.za
Scriptura is ‘n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: “Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.”
Kyk hier vir meer inligting, vrywaring & ons privaatheidsbeleid – http://www.scriptura.co.za/meer-inligting/