Hierdie week se versameling:
- Hoekom is prediking belangrik vir ‘n gemeente?
- ‘n Toets om die afgode in jou hart te ontdek
- Die “domino-effek” wanneer ons die gesag van die Skrif ontken
- Jy is nie “net” ‘n lidmaat nie
- Die Kerk staan, deur die geskiedenis, aan die voorpunt van onderwys en onderrig
Hoekom is prediking belangrik vir ‘n gemeente?
‘n Toets om die afgode van jou hart te ontdek
Lees die artikel hier.
“The first symptom of an idol is you continually find yourself thinking about it when you have nothing else to think about it.”
“The second symptom of an idol is you find yourself taking unwise measures to attain it.”
“The third symptom of an idol is you feel entitled to your bitterness about not having it.”
Die “domino-effek” wanneer ons die gesag van die Skrif ontken
Hoe maak God Homself aan ons bekend?
Jy kan die volle artikel hier vind.
“God has given his people enough revelation of himself that we are able to trust and obey him.”
God tells us how to know Him
Jy is nie “net” ‘n lidmaat nie!
Hier is die volledige artikel – lees gerus!
“If you’re a member of Christ’s body, you’re never “just” a church member. You are a privileged member of a royal family granted the infinite and eternal blessing of serving to advance the kingdom of grace. We should never diminish this!”
You’re never “just” a church member
Die Kerk staan, deur die geskiedenis, aan die voorpunt van onderrig en onderwys
Hier is die uitreksel en ‘n podsending waarna jy kan luister oor die bg. onderwerp.
“Throughout human history, wherever the Church has gone, education has followed. This is because of how Christianity understands life and the world, particularly the nature of reality itself and the human person. Education doesn’t make sense in a worldview that is only about survival.”
Why The Church Has Such a Long History of Leading in Education
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment