Wanneer is die erediens ingestel en hoekom is dit ‘n heilige vergadering? Hoekom moet God se kinders gesamentlik op ‘n Sondag ontmoet om die Woord te hoor en Hom aanbid? Hoekom al die ordelike leiding van die offisiële ampdraers, en die voorlesing van die wet en die Woord? Is God self teenwoordig in die erediens? Hoe moet ons houding eintlik wees teenoor die heilige instelling van die erediens en aanbidding saam met medegelowiges, ons broers en susters? Hoe moet die erediens
00:00 Die Erediens reeks: Wat is ‘n erediens?
02:20 Oorsig uit Ou Testament
14:30 Oorsig uit Nuwe Testament
24:57 Wat is die fokus van die erediens?
33:20 Wat is die doel van die erediens?
35:26 Vir wie is die erediens?
37:10 Waarom beveel die Here dit?
39:54 Hoekom op ‘n Sondag?
44:49 Bepaal my lus my kerkbywoning?
50:51 Virtuele erediens is ‘n skynwerklikheid
Skrifverwysings:
1 Kor 14:23, Hand 2:42, 47, Hand 7:38, Nehemia 8, Jes 6, Open 4, 5, Psalm 24, 1 Johannes, Hand 17, Joh 15
Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment