Site icon Scriptura

Die Erediens – Gereformeerde aanbidding en sakramente

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Wat leer die Nederlandse Geloofsbelydenis oor die sakramente, wie het dit vir ons ingestel en beseël, en waarom het ons dit nodig? Waarop is die tekens gebaseer, en hoekom is dit baie belangrik? Die sakramente se waarheid is geleë in Jesus Christus, sonder wie die sakramente heeltemal betekenisloos sou wees. Wat is sakramentalisme?

00:40 Die enigste twee sakramente – doop en nagmaal
04:51 Wanneer het die sakramente werklik begin?
12:54 Hoe moet die sakramente bedien word?
15:30 Manier en middel word deur God bepaal
17:40 Voorbereiding vir nagmaal
21:13 Gevaarpunte – OORvergeesteliking en verbondsoutomatisme
24:50 Duidelike riglyne vir nagmaal
29:00 Praktiese toepassing
34:25 Verbondsgemeenskap ontvang sakramente saam in geestelike eenheid
37:21 Wie mag sakramente bedien?
44:00 Nederlandse geloofsbeleidenis artikels 33-35, Heidelbergse Kategismus Sondae 25-30
45:05 Sakramentalisme

Skrifverwysings:
Nederlandse geloofsbeleidenis artikels 33-35, Heidelbergse Kategismus Sondag 25-30, 1 Kor 10 verwys na Eks 17, Lukas 22:18-20, Dordtse leerreëls 3 en 4 par 17, 1 Kor 11:17-34, Rom 4:11, Gen 9:13, 17:10-11, Eks 12, Kol 2:11, 1 Kor 5:7, Matt 28:19, Matt 26:26, Rom 10:9, Kol 1:11, 1 Pet 3:20, 1 Kor 10:2.

Aanbieders: Jaco de Beer, Jan-Louis Lee, Marnix Boersema

Exit mobile version