powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
Scriptura bespreek drie nuusgebeure wat skerp reaksie uitgelok het die afgelope maand vanuit ‘n christelike perspektief: ‘n blanke student wat op ‘n swart student se besittings urineer het op die Stellenbosch kampus, die naam van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl kom in gedrang, en laastens die massamoord by ‘n laerskool in Texas.
00:00 Perspektief Mei 2022
03:10 President Ramaphosa se brief
03:35 Student beskadig eiendom
12:30 Sonde probleem
16:05 Vergifnis van God
18:48 Afrikaanse Taalmonument
23:00 Waaraan hou ons die styfste vas?
33:47 Massa-moord by Texas laerskool
42:10 Goddelose wereld
48:40 Kerk se roepingstaak
Skrifverwysings:
Hand 17, Ef 2:11-22, Joh 17, Joh 10, Rom 1
Skakels:
Todd Friel/Wretched Radio: https://youtu.be/PJg3DGBfrw4
Aanbieders: Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment