powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.
Scriptura gesels in Junie 2022 se perspektief opname oor twee onderwerpe. Eerstens, die Covid-19 inperkings en maatreëls wat nou weggeneem is, en dan die godslasterlike transgender revolusie wat chaos op alle vlakke van die samelewing veroorsaak.
00:22 Perspektief: Junie 2022
01:10 Covid-19 inperkings en maskers val weg
08:30 Wat is die kriteria vir gehoorsaamheid?
14:13 Kerkrade moet praat oor toekoms
20:42 Leer uit die kerk se geskiedenis
24:45 Transgender revolusie
31:50 Humanistiese wetgewing
35:03 Spreek die kerk die regering aan?
39:00 Aanlyn opvoedingsbronne onder die vergrootglas
43:07 Daag regering en wette uit met Woord van God
Skrifverwysings:
1 Tim 2, Mat 10:16, Ps 139:24, Rom 13, Hand 5 en 6, 1 Kor 15, Gen 1, Rom 1.
Ander bronne:
Dokumenêr – What is a women? Matt Walsh: https://www.dailywire.com/news/what-is-a-woman-why-the-left-cant-answer-the-question
Aanbieders: Jan-Louis Lee, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment