Vandag se luisteraarsvraag: “Hoe kan jy plaaslik evangelisasie doen? Veral op soek na praktiese hulp en raad vir lidmate en predikante.” Die Scriptura span antwoord die vraag deur twee maniere van evangelisasie te bespreek, naamlik organiese en georganiseerde evangelisasie.
00:00 Luisteraarsvraag: Praktiese wenke vir Evangelisasie
03:17 Organiese evangelisasie
13:15 Evangelisasie is ‘n roeping vir alle gelowiges
20:44 Deel die evangelie en maak dissipels
22:40 Praktiese raad vir individue
41:45 Georganiseerde evangelisasie van kerke
45:30 Raak betrokke in jou gemeenskap
52:40 Nooi die publiek uit
Skrifverwysings:
Fil 4:2-6, Rom 1:16-17, Fil 1, Ef 4
Kursus: http://solafive.co.za/evangelisasie-kursus/
Skakel na Ray Comfort, Living Waters:
https://www.livingwaters.com/read/
https://www.livingwaters.com/watch/
Ander episodes:
https://www.scriptura.co.za/2021/05/wat-is-die-evangelie/
https://www.scriptura.co.za/2018/09/verkondig-altyd-die-evangelie-en-gebruik-woorde-as-dit-nodig-is/
https://www.scriptura.co.za/2018/06/genesis-grondslag-van-die-evangelie/
https://www.scriptura.co.za/2022/01/die-koste-van-dissipelskap/
Aanbieders: Jaco de Beer, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.