Die pyn wat ons in hierdie lewe ervaar is soms te groot om menslik te hanteer. In ons swaar en in ons seerkry is God ook genadig en getrou. Hy bly ons enigste ware hoop en ons toevlug in alle omstandighede.
00:00 Pastoraal: Selfmoord
02:00 Wat is selfmoord?
04:00 Is selfmoord sonde?
07:00 Is selfmoord ‘n doodsonde, en kan gelowiges ook selfmoord pleeg?
13:00 Is God in beheer?
17:10 Wat is hul eindbestemming – is dit iemand wat hemel toe gaan?
19:19 Was dit my skuld?
25:16 Hoe kan ons iemand help?
33:00 Soek jou troos in die beloftes van God
Skrifverwysings:
Job 1:21b, Ps 139, Eks 20, Deut 10, Deut 5:17 6de gebod, Heidelbergse kategismis Sondag 44, Es 18, Ps 88, Ps 119
Aanbieders:
Nikolaas Pienaar, Gerhard Rhyn, Jaco de Beer
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.