Waarom is die vyfde gebod belangrik? Deur wie wil God jou regeer? Wat is die gevolge van ongehoorsaamheid aan gesagstrukture? Die gebod met ‘n belofte vir diegene wat dit gehoorsaam: “Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee.”
00:00 Die Vyfde Gebod
03:30 Hoe lyk ons samelewing?
10:37 Wie is die bron van alle gesag?
19:36 Hoe lyk God se gesag konkreet?
28:10 Praktiese toepassings
31:00 Geduld met gebreke
34:20 Sfere van gesag
37:44 Die vyfde gebod is anti-revolusionêr
Skrifverwysings:
Eks 20, Ef 6:1-4, Sondag 39, Ps 19, Tit 3, Ef 5, Lev 19.
Aanbieders: Jonker Venter, Jaco de Beer, Nikolaas Pienaar
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment