Wie was die eerste kerkvaders? Waar kom ons gereformeerde beginsels en belydenisse vandaan? Hoekom volg ons’n sekere orde in die gereformeerde kerk? Is gereformeerde teologie ‘n nuwe uitvindsel van die 16de eeu? Waar pas Calvinisme in (TULIP)? Waar kom “progressiewe” christenskap vandaan? Semper Reformanda – hervorm steeds in ooreenstemming met die Woord van God!
00:00 Was die eerste kerkvaders gereformeerd?
01:50 Vroeë kerkvaders en kerkgeskiedenis
12:20 Waar kom gereformeerde teologie vandaan?
18:30 Waarop is die kategismus gebaseer?
23:10 Skrif is die fondament en vertrekpunt
27:50 Is gereformeerde teologie Bybels?
33:14 Waar pas Calvinisme in (TULIP)?
34:24 Hedendaagse “progressiewe” christenskap
38:31 Wat is gereformeerde teologie?
Skrifverwysings:
Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls, Nederlandse Geloofsbelydenis, Rom 11:36, 1 Kor 3, Heb 1:1, 2 Tim 3:16-17, Matt 5
Ander bronne:
The Apostolic fathers van Philip Schuff
Christianity and Liberalism van J. Gresham Machen
What is reformed theology? van RC Sproul
5 Minutes in Church History deur Stephen Nichols
Scriptura skakels:
Reeks: Hoekom is ek gereformeerd?
Aanbieders:
Jaco de Beer, Marnix Boersema, Jan-Louis Lee
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.