Is pornografie werklik so verslawend en wat is die uitwerking daarvan op die menslike brein? Hoe affekteer dit volwassenes en kinders psigies, emosioneel, geestelik en fisies? Is tegnologie en blootstelling aan pornografiese materiaal op verskillende platvorms dalk ‘n groter uitdaging as wat ouers besef? Het ons nog ‘n bybelse persepsie van gesonde seksuele verhoudings soos God se woord dit vir ons voorhou? Is ‘n bybelse wêreldbeskouing nog belangrik wanneer ons met kinders praat oor seks en seksualiteit? Hoekom kyk mense en kinders pornografie? Wat moet ons eerste aanspreek om die groeiende probleem uit te roei? Wie kan ons daarvan genees?
00:00 Pastoraal: Verslaaf aan pornografie
03:49 Is pornografie verslawend?
04:45 Die rol van dopamien
06:57 Vangnet
11:00 Leuens van satan
16:40 Christelike wêreldbeskouing en ouers se taak
20:10 Wat is die christen se troos?
22:30 Praktiese hulp – Christus
28:00 Geestelike wortels van die gedrag
Skrifverwysings:
Ef 6:10-20, 1 Kor 6:9-18, Rom 12, Gal 5, 2 Kor 10, 2 Kor 5:21
Ander bronne vir hulp:
– Focus on the family: https://www.focusonthefamily.com/help-for-pornography-addiction/
–Covenant Eyes: https://www.covenanteyes.com/
– https://www.goodneighbours.org.za/shop/christian-living/christian-living-men/sexual-detox/
– https://www.goodneighbours.org.za/shop/christian-living/christian-living-counselling/christian-living-counselling-specific-sins/help-my-kids-are-viewing-pornography/
– https://www.goodneighbours.org.za/?s=Death+of+porn&post_type=product
Aanbieders:
Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn
Gasspreker: Dr Nelmarie Pitout
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment