Is daar ‘n onderskeid tussen goeie woede en sondige vorme van woede? Kan woede dan nog goed wees, en hoe lyk die sondige vorme van woede? Is kwaadword ‘n sonde opsig self? Hoe gemaak met hoë frustrasies, baie stres, ‘n tekort aan selfbeheersing en emosionele selfregulasie, en negatiewe gedragspatrone? Is my woede geregverdig in die lig van wie Christus is?
00:00 Pastoraal: Woede
02:45 Kan woede goed wees?
08:40 Sondige vorme van woede
10:35 Probleme wat voorspruit uit woede
14:00 Selfbeheersing en emosionele regulasie
19:20 Wees stadig om kwaad te word
23:30 Magsbeheer en selfsug
24:10 Identifiseer negatiewe patrone
26 25 Praktiese raad – fisies en geestelik
Skrifverwysings:
Ef 4, Spr 6:16-19, Num 20, 1 Kon 2:4, Ps 42, 2 Kor 10:5
Aanbieders:
Marnix Boersema, Nikolaas Pienaar
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.