Press "Enter" to skip to content

Huweliksvoorbereiding: Beloftes vir ons Huwelik

Waarvan getuig die beloftes wat saamgevat word in die huweliksformulier? Voor wie en waar word die huwelik gesluit? Wat beteken dit om trou aan mekaar te sweer voor die lewende God? Hoe lyk die gereformeerde skrifbeginsels van die huwelik tussen gelowiges? Die gemeente in jul kerk is ooggetuies van die heilige bevestiging en verbinding aan mekaar. Is dit ‘n individualistiese, romantiese funksie vir die twee wat trou, of ag God dit baie hoog? Hoekom is die huwelik in ‘n stryd gewikkel op aarde, en hoe staan ons vas in teëspoed? Watter troos is die seën wat oor die huwelikspaartjie uitgespreek word vir gelowiges?

00:00 Deel 4 Huweliksvoorbereiding – die gereformeerde huweliksformulier
03:00 Hoekom die huweliksformulier?
11:10 Waar en voor wie word die huwelik gesluit?
16:44 Lei God vandag nog “Eva” en “Adam” na mekaar toe?
22:45 Wat is ons troos in teëspoed?
28:25 Waarop staan my huwelik, hoekom ag God dit hoog?
32:12 Wat beteken die seën oor die huwelik en die paartjie prakties?

Skrifverwysings: 1 Kor 12, Gen 2:21-24, Matt 16:18, Ef 5:22-25, Matt 9:16, Hand 1:8

Aanbieders: Marnix Boersema en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.