Site icon Scriptura

Huweliksvoorbereiding: Soos een Vlees

Wat beteken dit om een van vlees te wees met jou huweliksmaat? Hoe moet die familie en die kerk hulself posisioneer rondom voornemende huweliksmaats en jong getroude egpare? Kan jy as man trou voordat jy geestelik en finansieël volwasse en gereed is daarvoor om die leiding in jou huwelik op te neem soos God dit wil hê? En kan jy as vrou in die huwelik met jou man tree alvorens jy geestelik en emosioneel gereed is daarvoor? Wat het geestelike eenheid met seksuele eenheid te doen? Hoe belangrik is finansiële eenheid in die huwelik tussen man en vrou?

03:00 Beginsels van eenheid in praktyk
04:35 Hoe impakteer die nuwe huwelik ons verhoudings en grense?
12:10 Hoe sien ons ouers ons verhouding?
16:33 Gemeente moet ondersteun
18:45 Hoe word ons geestelik een?
28:10 Geestelike eenheid ondersteun seksuele eenheid
32:32 Hou die huweliksbed rein
36:00 Praat oor finansiële sake

Skrifverwysings:
Gen 2:22-25, Gen 2:22, Mark 10:8, Heb 13:4

Aanbieders:
Marnix Boersema en Jan-Louis Lee

Exit mobile version