Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Lotery versus mediese fonds

Hoe verskil ‘n mediese fonds van die lotery, en is daar enige ooreenkomste? Plaas ons nie dalk ons hoop op iets anders in plaas van God, as ons aan ‘n mediese fonds behoort nie? Is lidmaatskap by ‘n mediese fonds nie ‘n ontkenning van God se soewereine wil oor ons gesondheid nie?

00:00 Luisteraarsvraag: Lotery versus mediese fonds
02:00 Is daar ‘n verband tussen die lotery en mediese fondse?
05:40 Hoe verskil lottery van mediese fonds?
07:40 Wat is die beginsel van mediese fonds?
12:30 Hiper Calvinisme
14:30 Bereken jou kostes
17:00 Wees versigtig om God te toets
19:00 Misbruike

Skrifverwysings: Spr 21:5, Rut, 2 Thes 3:10, Luk 14:28-33

Lotery episode 20 Mei 2019 – https://www.scriptura.co.za/2019/05/luisteraarsvraag-lotery/

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Marnix Boersema, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.