Press "Enter" to skip to content

Berading: Die rol van die Ouderling en Predikant

Waar moet berading in werklikheid begin en wie is getaak daarmee, en geroep daartoe? Is die kerk bekwaam as lewende liggaam om gelowiges te bemoedig en te beraad? Wat is die roeping van ouderling of herder in die gemeente, en hoe kan ouderlinge berading gehoorsaam aanbied in hul daaglikse kontak met gelowiges? Is berading net bemoediging of is dit die weerlegging van dwaling, bestraffing van die sonde, en bemoediging van die gelowige met die waarheid van die evangelie? Handelinge 20:28 “Pas julleself op, en ook die hele kudde oor wie die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het om die gemeente van God, wat Hy deur sy eie bloed verwerf het, herderlik te versorg.”

01:00 Wat is die rol van die ouderling en predikant in berading?
02:33 Waar moet berading begin?
07:00 Rus die Here Sy kudde toe om mekaar te beraad?
09:15 Hoe belangrik is gereelde huisbesoek van ouderlinge?
12:05 Aanvaar ons nog die gesag van ouderlinge?
16:10 Wat is die rol van die predikant in berading?
18:45 Priestelike bediening van die evangelie
28:00 Wat is lidmate se verantwoordelikheid teenoor die gemeente?

Skrifverwysings:
1 Pet 5:2, Spr 11:14, Hand 20:28, Tit 1:5-9, 2 Tim 4:2, Rom 15:16, 2 Kor 12:1-10, Heb 4, Rom 1:12.

Boeke aanbeveling: Shepherd Leader deur Timothy Witmer
Skakel: https://www.thegospelcoalition.org/blogs/erik-raymond/book-review-shepherd-leader

Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer, Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.