Press "Enter" to skip to content

Die weg van almal op aarde: ‘n Reeks oor die dood

Elkeen van ons het een of ander tyd ‘n ervaring met geliefdes wat sterf, en almal van ons gaan ook eendag sterf. Die dood het gekom as gevolg van die mens se sonde, maar is dit die einde van die gelowige se lewe? Sal ons ‘n vervloekte dood sterf, of ‘n geseënde een? En hoe leef ons as sterwendes op aarde?

00:00 Die weg van almal op aarde: ‘n Reeks oor die dood
04:28 Persoonlike belewenisse
11:35 Die feit van die dood
15:03 Hoe leef ons in die lig van die dood
18:27 Is die dood die straf vir die gelowige se sondes?
24:00 Het Christus nie die volle prys betaal nie?
26:25 Hoe leef ons as sterwendes?
29:00 Die lewe is kort

Skrifverwysings:
Joshua 23:14, Job, Sondag 16 Heidelbergse kategismus, Fil 1, Heb 12:14

Aanbieders:
Nikolaas Pienaar en Gerhard van Rhyn

One Comment

  1. Jaco Jaco

    n’ Vers van troos vir my: Psalms 139:16, U oë het my vormloosheid gesien. En in u • boekrol is hulle almal opgeteken – dae wat beplan is, toe nie een daar was nie.

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.