Kom Jesus werklik weer terug om te oordeel? Moet elkeen nog verskyn voor die regverdige Regter? Wanneer gaan Jesus weer kom, en kan ons die tekens van die wederkoms in die onrus rondom ons sien? Is daar nog sonde wat aan ons geopenbaar gaan word, en wat is die boeke van ons gewetens? Wat kan gelowiges verwag met die wederkoms van Christus? Wat gaan gebeur met die ongelowiges op daardie dag? Maak dit dan nog saak hoe ons leef, of is daar nog ‘n tweede kans om reg te maak met God?
02:38 NGB artikel 37 – die laaste oordeel
03:20 Oorsig
05:37 Hoe moet ons dink oor die wederkoms?
11:29 Sondag 19 van HK
14:12 Troos en roeping
15:20 Almal verskyn voor die groot Regter
21:00 Is die wederkoms ‘n tweede kans?
25:45 Wat gebeur met ons sondes?
29:00 Wat word van die ongelowiges?
33:33 Wat bring die oordeel van die Here mee?
Skrifverwysings:
NGB Art 37, 2 Pet 1:16-?, Sondag 19 van HK, Ef 4:14, Hand 17:31, Rom 14:12, Matt 12:36, Westminster Catechism art 33, Kol 2:13-14, Op 20, Matt 25.
Aanbieders:
Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn en Nikolaas Pienaar
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment