Wat is die stand van die siel na die dood? Wat gebeur met my siel as ek sterf en gaan my liggaam weer uit die graf uit opstaan? Kry ons ‘n tweede kans om te bekeer tot God ten einde die ewige lewe te beërf?
01:40 Die stand van die siel na die dood
02:10 Wat gebeur met my siel as ek sterf?
05:38 Wat is jou siel of jou gees?
10:20 Herskepping – verheerlikte liggame
15:18 Die dood is n deurgang
16:15 Kry ons ‘n tweede kans?
20:10 Almal sterf een maal
Skrifverwysings:
Apostoliese Geloofsbeleidenis, Rom 8, Fil 1, 1 Thes 4
Aanbieders:
Nikolaas Pienaar, Gerhard van Rhyn
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.