Site icon Scriptura

Die weg van almal op aarde: Die opstanding van die dooies

“Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is.”
1 Johannes 3:2. Wat gaan tydens die opstanding gebeur, en sal dit met gelowiges en ongelowiges gebeur? Hoekom moet ons liggame ook opgewek word?

01:30 Opstanding van liggaam en siel
10:35 Is hierdie opstanding beperk tot gelowiges?
17:15 Troos vir gelowiges
20:00 Die fisiese liggaam
26:00 Bemoedig mekaar

Skrifverwysings:
1 Tess 4:16-18, Dan 12:2, Job 19:25-26, 1 Kor 15, Heb 11:13, Ps 16:9-10, Sondag 17, 18 en 22, Joh 14-17, Joh 5:28-29, Artikel 37 van Nederlandse Geloofsbelydenis, Apostoliese Geloofsbelydenis, Op 14:11, Op 19:3, Belydenis van Athenasius Art 41, Fil 3:21, 1 Joh 3:2, Jes 65:17-20, 1 Kor 6:19-20, Rom 12:1, John 6:54.

Aanbieders:
Jaco de Beer, Marnix Boersema, Jan-Louis Lee

Exit mobile version