Press "Enter" to skip to content

Perspektief: September 2024

Scriptura praat oor beroemdes se skokkende uitlatings oor God, die beroemde musiekster Sean ‘Diddy’ Combs (P Diddy) se arrestasie, en die Republikeine se slinkse benadering tot aborsie. Die eer van ons God is op die spel: kan ons hieroor stil bly?

00:49 Perspektief: September 2024
01:40 Kulturele christenskap se openbare flaters
08:35 Beroemdes en sosiale media vorm verwronge norme
16:00 Sean John Combs (P Diddy) se arrestasie
20:30 Het valse bekering en emosionele misleiding verbondsonderrig vervang?
23:30 Dualisme tussen christenskap en wêreldse lewenstyl
25:40 Republikeine se taktiek
30:30 Politieke partye en regerings verruil die waarheid vir die leuen
33:50 Profetiese roeping van die kerk
36:25 Bestaan eenheid sonder waarheid?

Skrifverwysings:
1 Tim 1:19-20, 1 Tess 4:18, Ps 19, Ps 146,

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.