Press "Enter" to skip to content

Die weg van almal op aarde: Die nuwe hemel en aarde

Is die hemel ons eindbestemming? Watter troos skep ons uit die feit dat die ewige lewe werklik vir gelowiges bestaan? Gaan daar herskepping of vernietiging plaasvind? Wat gaan op die nuwe aarde wees en wat nie? Gaan Jesus in Sy fisiese liggaam by ons wees? Is die ewige lewe net ‘n soort toestand of ‘n werklikheid? Hoe rig die nuwe hemel en aarde ons lewe nou?

01:27 Inleiding vanuit Openbaring 21
06:10 Geestelike of ‘n werklike nuwe skepping?
12:00 Wat gaan op die nuwe aarde wees en wat nie?
21:12 Wat gaan ons op die nuwe aarde doen?
27:20 God gaan oorspronklike menswees herstel
32:05 Hoe rig die nuwe hemel en aarde ons lewe nou?
36:00 Leef met ewigheid in gedagte

Skrifverwysings:
Open 21 en 22, 1 Kor 2:9, Rom 8:20-22, 1 Kor 15, 2 Pet 3:6-7, Jes 65:17-23, Heidelbergse kategismus Sondag 22 – vr en antw 58, 1 Kor 3, 1 Kor 13, Gen 28, Deut 29:29, Ps 90, 2 Pet 3:13-14, 1 Joh 2:2-3, 1 Tim 6:12

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.