Hoe moet ons dink oor die ewige heerlikheid? Wie is die begin en die lewe? Wie is die voleinder van ons geloof? Jesus self is ons grootste skat en beloning, en ons kan met vrymoedigheid na die belonings en Sy ewige teenwoordigheid uitsien.
01:30 Ewige heerlikheid
04:00 Skatte en belonings
18:20 Die herkenning van geliefdes
26:30 Ewige geluksaligheid
34:00 Balans – is daar ‘n tekort?
36:10 Aanmoediging
Skrifverwysings:
Open 21, Luk 13, Matt 25:23-25, 1 Kor 3:8, 2 Kor 5:10, Ef 2, NGB Art 24, Heb 1:3, Heb 11:24-26, Heb 12:2, 1 Kor 12, Luk 16:19-31, Matt 17:1-4, 1 Kor 3:12, Joh 20:14, Ps 17:5, Open 21:3,22, Ps 116, Joh 17, 1 Kor 13, 1 Pet 5:4.
Aanbieders:
Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment